Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
De Boarn | |
---|---|
De Boarn by Beetsterzwaag | |
Die stroomgebied van De Boarn. | |
Oorsprong | Bakkeveen, Friesland, Nederland |
Monding | Jirnsum (Nederland) |
Stroomgebied | Friesland, Nederland |
De Boarn is 'n rivier oos van Oldeboorn in Friesland, Nederland. Die rivier vloei van Bakkeveen tot Irnsum. Dit staan ook as die Ouddiep (Wes-Fries: Alddjip) of Koningsdiep bekend.